
DHPhotography Jeffrey's Bay
Photographers Jeffrey's Bay
Sakrament van die Doop
as Goddelike instelling
Teken & Seël:
Baie geluk met jul kosbare geskenkie van Bo.
Ek sien uit daarna om die doopkursus saam met jul te doen.
Ter voorbereiding van ons doopgesprek, kan jul ons doopboekie deurwerk, wat jul kan aflaai…
> Daar is ook ander addisionele materiaal oor die doop as jul dit wil aflaai soos
- Doop van die eerste Christene,
- Lentekonferensie: Debatte oor die doop en meer...
Laat weet as jul dit ook graag wil hê
Click nou op die PDF file regs omj die doopboekie oop te maak.
-
Lui my as jul nie regkom nie.
-
Lui my asb as jul klaar die doopboekie deurgewerk het - 0824929032

“Julle moet nooit
een van hierdie kleintjies minag nie,
want Ek verseker julle
dat hulle engele
in die hemel
gedurig by My Hemelse
Vader is.”
Mt 18:10
Pax et lux
"Vrede & Lig"


(c) Photographers Jeffrey's Bay DHPhotography